
Coenrad & Laura | Wedding | De Oudekraal
Wat ‘n ongelooflike pragtige troue en stunning couple! Coenrad & Laura het laas maand die knoop deurgehak onder De Oudekraal se bloekom bome in ‘n pragtige buite seremonie met natuurlike dekor en rou hout tafels. Ek kon nie vir ‘n mooier paartjie gevra het nie en hulle liefde vir mekaar kan ‘n mens in elke liewe foto sien! Ek hoop julle het ‘n amazing honeymoon gehad en dat julle hierdie fotos julle eerste dag saam as man en vrou verewig sal koester. Dit was ‘n eer om te kon deel wees van julle liefdesfees! Baie dankie aan my assistent vir die dag, Fiona Faure en ook al die wonderlike diensverskaffers wat hierdie dag help moontlik maak het:
Dj- jacques ungerer : Overberg Sound
Flowers & catering : Carin Groenewald
Wedding dress: Rhoda Allen
Make-up : Amber Caplan
Hair: Lileen Boonzaaier : Lila Vie