LOADING

Elishia & Shane | Maternity | Lourensford

Dis altyd vir my so lekker om te sien hoe paartjies wie se troues ek afgeneem het se lewens nuwe klein mensies by kry en nog lekkerder as ek hulle kan afneem! Julle is stunning! Ons het bietjie by Lourensford Estate tydens sonsondergang gaan speel om hierdie nuwe tydperk in hulle lewens vas te vang. Dis maklik om te sien hoekom dit een van my gunsteling plekke is om fotos te neem en hierdie wintersdag was magic!

LEAVE A REPLY