LOADING

Monique | Portfolio

Ek en hierdie stunning girl het so bietjie gaan fotos neem by Lourensford Estate in Somerset Wes tydens sonosondergang en onwetend ingebreek by die mense langs Vergelegen se boord (nie geweet dis nie deel van Vergelegen nie) – totally worth it 🙂 Is sy nie net absoluut beeldskoon nie? Vir die van julle wat die rok bewonder – dis van Superbalist! Love love love x

LEAVE A REPLY