LOADING

Publikasie – Sarie Okkasie Tydskrif

Ek het Sarie se 65ste verjaarsdag partytjie se dekor oorspronklik vir hulle¬†Woon uitgawe afgeneem, maar skoon vergeet om die tydskrif te koop en sodoende die hele publikasie gemis. Gelukkig het hulle my weer gekontak vir dieselfde fotos, maar hierdie keer vir die Okkasie Tydskrif. Daar was nie ‘n manier dat ek hierdie uitgawe misloop nie so het sommer een van die eerstes gaan optel gisteraand. Hier is die publikasie asook ‘n paar ekstra fotos wat ek daardie dag geneem het. Gaan loer bietjie op die rakke! Hy’s nou beskikbaar!

Okkasie_0001 Okkasie_0002 Okkasie_0003 Okkasie_0004 Okkasie_0005 Okkasie_0006 Okkasie_0007 Okkasie_0008 Okkasie_0009 Okkasie_0010 Okkasie_0011 Okkasie_0012 Okkasie_0013 Okkasie_0014

LEAVE A REPLY